Vērtējums:
Publicēts: 14.09.2004.
Valoda: Angļu
Līmenis: Vidusskolas
Literatūras saraksts: Nav
Atsauces: Nav
  • Eseja '[Afrikaans] Die Geslaagdheid van Vertaalde Reklame ', 1.
  • Eseja '[Afrikaans] Die Geslaagdheid van Vertaalde Reklame ', 2.
  • Eseja '[Afrikaans] Die Geslaagdheid van Vertaalde Reklame ', 3.
  • Eseja '[Afrikaans] Die Geslaagdheid van Vertaalde Reklame ', 4.
Darba fragmentsAizvērt

Omdat Engels die huidendaagse internasionale taal is, word Engelse advertensies al vanaf die begin van die Suid-Afrikaanse pers-, radio- en televisie-media oorvertaal in Afrikaans, sonder dat die advertensie se inhoud (behalwe nou die taal) verander word. Vandag nog is die TV, radio, koerante en tydskrifte propvol advertensies wat dieselfde lyk en dieselfde boodskap dra, maar wat in beide Afrikaans én Engels voorkom. Die doel van hierdie opstel sal wees om die kwaliteit van die huidendaagse vertaalde, Afrikaanse reklame vas te stel om sodoende die geslaagdheid van vertaalde…

Atlants