Vērtējums:
Publicēts: 27.01.2003.
Valoda: Afrikandu
Līmenis: Vidusskolas
Literatūras saraksts: Nav
Atsauces: Nav
  • Eseja 'Skryf i lewens ervaaring neer...', 1.
Darba fragmentsAizvērt

Ek het nou al vir 'n bietjie meer as 36 uur ophou rook. Dis moerse moeilik. Laat ek julle net 'n idee gee. Ek het in daardie 36 uur meer as 389 keer aan sigeratte, vuurhoutjies, lighters en vlamme gedink en wou net 4 keer regtig baie graag 'n sigaret rook.Hoekom het ek ophou rook? Wel, verskeie redes waarvan die eenvoudigste seker maar is: Want dis sleg vir my. Van die ander redes: jy kan nie meer so lekker ruik nie, jy kan nie meer so lekker proe nie, en jy kan nie so meer so maklik pregnant raak nie. Nee regtig ek het dit in een van daai glossy vrouetydskrifte gelees. Nie dat ek enigsins dink daaraan om nou al pregnant te raak nie, maar dis waar wat Nina Simone sing: "Don't smoke in bed."Nou die volgende logiese vraag is seker wat het my tot die besluit laat kom? Wel, ek sit toe mos Saterdagaand saam met vriende en kuier. Die usual: glas rooiwyn en die een hand en my sigaret in die ander. …

Autora komentārsAtvērt
Atlants