Vērtējums:
Publicēts: 23.05.2005.
Valoda: Angļu
Līmenis: Vidusskolas
Literatūras saraksts: Nav
Atsauces: Nav
  • Eseja '[Afrikaans] Die Sanvolk - Eie Aan Afrika', 1.
Darba fragmentsAizvērt

Die San, wat ook bekendstaan as Boesmans, het eens oor die hele subkontinent van Suider-Afrika geswerf. Hulle het die deel van die wereld lank voor die koms van swart stamme of wit setlaars bewoon. Die San dateer van die Steentydperk en oor eeue heen is hul teenwoordigheid in Suider-Afrika gedokumenteer deur hul rotstekeninge. Hulle is vreedsame mense en jagters en vir duisende jare het hulle diere soos byvoorbeeld wildsbokke gejag en vrugte, neute en wortels vergader.
Sedert hul vroegste ontmoetings met ander mense is die San vanweë hul eiesoortige kultuur en gebruike egter…

Atlants