Vērtējums:
Publicēts: 21.04.2004.
Valoda: Afrikandu
Līmenis: Vidusskolas
Literatūras saraksts: Nav
Atsauces: Nav
  • Eseja 'Die klank van stilte', 1.
Darba fragmentsAizvērt

Dit is verbasend hoe jy direk na my hart kan gesels. Sonder om net een woord te sê, kan jy alles verander, en die hele wêreld kan vir my beter lyk. Die hemel is blouer, die lug is fris, en alles voel wonderlik. Ek probeer, en probeer, maar ek kan nooit verduidelik wat ek kan hoor en voel as jy niks sê nie.
Ek kan die glimlag op jou gesig sien, en dit sê alles. Daardie glimlag is een van waarde vriendskap. Ek weet dat jy het my nodig, en dat jy nooit sonder my kon leef nie. …

Atlants