Vērtējums:
Publicēts: 11.05.2002.
Valoda: Afrikandu
Līmenis: Vidusskolas
Literatūras saraksts: Nav
Atsauces: Nav
  • Eseja 'Die jaar to my ma begin sing het', 1.
Darba fragmentsAizvērt

Vraag:
b) Met watter een van die kinders kan jy die beste identifiseer? Motiveer deur te wys hoe jou karakter die jaar ervaar/teenspoed hanteer het, en hoe hy/sy vir Ma onthou.
Antwoord:
Konstans:
Konstans was die een gesins lid wat nie soos die anders weg gehardloop het nie of agter maskers gaan weg kruip nie. Hy het inplaas van weghardloop die probleem reg in die gesig gekyk en dit maak hom 'n sterk karakter. Ek kan my die beste identifiseer met hom omdat hy positief en intellegent die probleem (die vermoording van die kind) kon aan vat. …

Autora komentārsAtvērt
Atlants