Vērtējums:
Publicēts: 05.11.2002.
Valoda: Afrikandu
Līmenis: Vidusskolas
Literatūras saraksts: Nav
Atsauces: Nav
  • Konspekts 'Important Things to Know about Birds', 1.
Darba fragmentsAizvērt

5.Die duif haal met longe asem en ventilasie word deur die beweging van die ribbekas aangehelp. Die lugsakke dien as reservoir en verlaag die soortlikke massa van die dier. Wanner die dier loop trek die abdominale- en tussenribspiere saam en die sternum word opgelig wat die lug nou uitfaseer. Met verslapping van die spiere vergroot die liggaamsholte en lug beweeg in. Wanneer die dier vlieg beweeg die ruggraat op en af met die sametrekking en verslpapping van die spiere. Met inaseming vloei die lug in tot in die longe en lugsakke en diffendeer tot in die lugsakke in die bene. Met uitaseming word die lug uit die longe na buite vorseer en lug uit die lugsakke vul die longe. Die longe is dus altyg met lug gevul.…

Autora komentārsAtvērt
Atlants