• Bespreek dir belangrikheid van internasionale handel en hoe dit wereld marke en ekonomiee affekteur

     

    Eseja2 Ekonomika

Vērtējums:
Publicēts: 11.05.2002.
Valoda: Afrikandu
Līmenis: Vidusskolas
Literatūras saraksts: Nav
Atsauces: Nav
  • Eseja 'Bespreek dir belangrikheid van internasionale handel en hoe dit wereld marke en ', 1.
  • Eseja 'Bespreek dir belangrikheid van internasionale handel en hoe dit wereld marke en ', 2.
Darba fragmentsAizvērt

INLEIDING:
Internasionale Handel is die verruiling van goedere of dienste tussen nasies. "Goedere" kan gedefineer word as finale produkte, intemidere goedere (wat gebruik word om ander produkte te vervaardig), of onverwerkte materiale soos minerale ens. Internasionale handel verruiling stel 'n land in staat om te spesialiseer in die produkte wat dit die goedkoopste en produktiefste kan produseer, en om die surplusse te verkoop wat vervaardig word. Handel stel 'n land ook in staat om meer te verbruik as wat dit kon vervaardig as wat dit sou kon verbruik as dit net sy eie hulpbronne gehad het. Handel moedig ekonomiese ontwikkeling aan deur die vergrooting van die mark waar produkte kan verkoop word. Handel was nog altyd die grootste bepalende faktor agter die ekonomiese verhoudings tussen nasies; dit is 'n meeting van nasionale sterkte.
AGTERGROND VAN INTERNASIONALE HANDEL:
Al was internasionale handel nog altyd 'n belangrike deel van vroee ekonomiee het dit 'n nuwe belangrikheid aan geneem na die 1500's met die stigting van heerskappy en kolonies deur die Europese nasies het handel deel geword van die regeringsbeleid.…

Autora komentārsAtvērt
Atlants